| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Salvador da Bahia | ||||
Grootste stad | Salvador da Bahia | ||||
Oppervlakte | 564 692 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
13 950 146 (2006) 24,7 inw./km² | ||||
Goewerneur | Jaques Wagner | ||||
Visegoewerneur | Edmundo Pereira Santos | ||||
MOI (2005) | 0,742 – middel | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Bahia (Portugees vir Baai) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is die vierde grootste deelstaat ten opsigte van sy bevolking, en die vyfde grootste volgens oppervlakte. Die hoofstad en grootste stad, Salvador da Bahia, het 'n bevolking van 2 948 733 in 2008.